Ons stel aan julle bekend
Ons Kunstenaars
- Ricus Nel
- Schwabie & Henru
- MC : Hamilton Wessels
En vele meer....



Inniveld Fees Mar 2026
Wat om te verwag
Boere Sport
Bokdrol Spoeg | Sak Resies | Tou Trek | Teiken Skiet
Kos & Drankies
Bier Tent | Wyn Proe | Stalletjies
Vir DIe Kinders
Hooi Gly | Klimraam | Gesig Verf
En vele meer !!!
Inniveld Fees Mar 2026
Ons Handelaars
Binnekort beskikbaar
Inniveld Fees Mar 2026
Kom geniet βn familie dag gevul met pret vir die hele gesin!
Algemene Gereelde Vrae
Wie is die kunstenaars?
Die kunstenaars wat by die geleentheid optree, is:
Ricus Nel
Schwabie & Henru
Die seremoniemeester (MC) vir die aand is Hamilton Wessels.
Wat sluit VIP Kaartjie in?
Insluitend: 1 gratis drankie na keuse, kosbewys, Getekende Inniveld Fees-hoed.
Β
Daar sal egter geen VIP-area wees nie.
Β
Ontmoet en groet die kunstenaars (Henru & Scwabie en Ricus Nel).
Wat kos die kaartjies?
Daar is drie tipes kaartjies beskikbaar:
ποΈ Early Bird Algemene Toegang (Volwassenes) β R250.00 (sluit 5 November 2025)
ποΈ Algemene Toegang (Volwassenes) β R300.00
ποΈ Algemene Toegang (Kinders) β R100.00
π₯ VIP Toegang β R380.00
Β
Is kinders welkom?
Ja, beslis! Dit is ‘n familiedag gevul met pret vir almal, met verskeie aktiwiteite spesiaal vir kinders. Bring gerus die hele gesin saam!
Waar is die fees?
Berendina Wildsplaas Christiana, North West





Kontak Ons
Het jy enige vrae, wil jy meer weet? Kontak ons gerus!
Ons Adres
- Berendina Wildsplaas Christiana, North West
Datum
- 14 Maart 2026
Volg die pret hier!