Jou gunsteling treffers. Kinders se lag. Wynproe tussen vriende. Bier-tent geselskap. Dis Inniveld vir die hele gesin.

Veilige betaling via Kaarkies met Yoco

Days
Hours
Minutes
Seconds

Meer as net ’n musiekfees

Daar's iets spesiaal wanneer musiek, natuur en mense op die regte plek bymekaarkom.

Inniveld Fees is daardie plek. Die eerste keer op 14 Maart 2025 by Berendina Wildsplaas, Christiana, nooi ons gesinne uit vir 'n dag van live Afrikaanse musiek, kinderpret, wynproe tussen vriende, bier-tent stories, en kuier tot die sterre uitkom.

Dit is nie net 'n fees nie - dit's die begin van 'n jaarlikse tuiskoms.

Wat om te verwag

Boeresport & Kompetisies

Bokdrol spoeg, sakresies, toutrek, teikenskiet - pret en pryse vir almal.

Kos-stalletjies, Wynproe en Bier-tent

Plaaslike kos en lekkernye, wynproe saam met jou mense, en 'n biertent waar geselligheid tuiskom.

Onder Die Oop Hemel

’n Dag in die natuur op ’n wildsplaas, met oop ruimtes, sonsondergange en regte feesgees.

Jou gunsteling Afrikaanse treffers

Optredes deur Ricus Nel, Henru & Schwabie en Albe Miller.

Heeldag Musiek met ons DJ

DW Audio & Backline hou die vibes aan die gang tussen optredes - van middag tot die sterre uitkom.

Hamilton Wessels As Jou MC

Hamilton hou die dag aan die gang - aankondigings, stories, lag en kuier.

’n Vol dag se vermaak vir die hele gesin – alles op een plek.

Ons stel aan julle bekend

Ons Kunstenaars

Ons kunstenaars is reg vir jou!

Ons Handelaars

Waffle On A Stick

Geniet vars wafels op ’n stokkie, roomys en verfrissende snowcones vir die hele gesin.

Mooi Plooi

Koop unieke mode-items, juweliersware en hoede vir ’n afgeronde feesvoorkoms.

Vintage Kiddies

Hulle bring oulike, stylvolle items vir kinders en jong tieners, perfek vir iets besonders om te dra.

CVO Eendrag Skool

Hulle verkoop heerlike tuisgemaakte roosterkoeke, sosaties, vetkoek en worsrolle.

Wildman Hunting & Outdoor

Hulle bied jag- en buiteleweklere en toerusting vir enigiemand wat lief is vir die veld en buite-avonture.

Nog handelaars sal binnekort aangekondig word.

Waar Inniveld Fees plaasvind

Algemene Gereelde Vrae

Wie is die kunstenaars?

Die kunstenaars wat by die geleentheid optree, is:

  • Ricus Nel

  • Schwabie & Henru

Die seremoniemeester (MC) vir die aand is Hamilton Wessels.

Insluitend: 1 gratis drankie na keuse, kosbewys, Getekende Inniveld Fees-hoed.

Β 

Daar sal egter geen VIP-area wees nie.

Β 

Ontmoet en groet die kunstenaars (Henru & Scwabie en Ricus Nel).

Daar is drie tipes kaartjies beskikbaar:

  • 🎟️ Early Bird Algemene Toegang (Volwassenes) – R250.00 (sluit 5 November 2025)

  • 🎟️ Algemene Toegang (Volwassenes) – R300.00

  • 🎟️ Algemene Toegang (Kinders) – R100.00

  • πŸ₯‚ VIP Toegang – R380.00

Β 

Ja, beslis! Dit is ‘n familiedag gevul met pret vir almal, met verskeie aktiwiteite spesiaal vir kinders. Bring gerus die hele gesin saam!

Berendina Wildsplaas Christiana, North West

Waar musiek, natuur en mense iets besonders skep.

Kontak Ons

Het jy enige vrae, wil jy meer weet? Kontak ons gerus!

Ons Adres

Datum

Volg die pret hier!

Nie reg om nou te koop nie?

Dis okay! Laat ons jou herinner wanneer dit nader aan fees-tyd is 🎢

Vul jou besonderhede in, en ons stuur vir jou ’n WhatsApp herinnering of as daar nuwe aanbiedings beskikbaar is.

Ons belowe – geen 100 boodskappe of spam nie πŸ˜…
Net ’n vriendelike β€œdis tyd!” wanneer nuwe kaartjies of aanbiedings live is.